Nicolaas Willem Blom is op 13 Mei 1958 in die Barkly-Oos distrik gebore. Hy kom uit ‘n baie musikale familie waar daar sommer baie musiek gemaak is om die kombuistafel saam met sy pa, oupa en ooms. Dit is veral Read more…


Daniël Sarel (Danie) Labuschagne is op 27 Mei 1937, in Thabazimbi se wêreld gebore en het daar in die Bosveld groot geword. Hy was nog baie jonk, pas klaar met sy skoolopleiding, toe hy na Pretoria verhuis het waar hy Read more…


Amanda Stander Blom, is gebore in Barberton en was die middelste sussie van drie susters. Sy was in Barberton, Belfast en Middelburg onder andere op skool. Na haar skool loopbaan het sy as Data Tikster begin werk maar haarself vinnig Read more…


Johannes Marthinus Mans, gebore 25 Julie 1935 op die Plaas Rietvlei Meyers in die distrik van Groot Marico. Sy pa was oom Pieta en sy ma tannie Ella Petronella Gertuida, ‘n nooi van Wyk van die omgewing.  Uit hierdie huwelik Read more…


As gevolg van die aankondiging deur die staatspresident om byeenkomste van meer as 100 persone te beperk, het die hoofbestuur van die TBK die byeenkomste van 28 Maart en 4 April afgestel. Ten spyte van hierdie ernstige stap om die Read more…

Filters