Baanbrekers | Die Baanbrekers het uit die volgende drie lede bestaan: Joe Hooneberg (Leier) : Konsertina Rupert Meyer : Kitaar Dan Scholtz : Banjo Op 7 September 1978, was oom Piet Bester in verbinding met meneer J.J. Hooneberg van Kerkstraat 694, Proklamasieheuwel, Pretoria, die oudste seun van Oom Joe. Volgens hom is Oom Joe op 10 November 1877, gebore en is op 25-jarige ouderdom in 1902 getroud. ••• | | 66=Joe Hooneberg
93=Rupert Meyer
119=Dan Scholtz |
Buys se kêrels | | | |
Drie Oos-Transvaalers | | | |
Faan Harris en sy Boslansers | | | |
Gallotone Konsertina Orkes | | | |
Faan Harris en sy kêrels | | | |
Faan Harris Orkes | | | |
Gebroeders Ceronio | | | |
Hoogekraal Orkes | | | |
Jan Visser | | | |