Trekklavier / Knoppies akkordeon

Die trekklavier sowel as die knoppies akkordeon was vir ‘n lang tyd in ‘n mindere mate in boeremusiek aangewend. Daar is deesdae ‘n herlewing onder musikante met hierdie instrument.