Banjo / Ukulele

Net soos met die kitaar word die banjo as ritme instrument sowel as hoof instrument aangewend. Die Ukulele het die voorkoms van ‘n banjo en is heelwat kleiner.