TBK loods ‘n YouTube kanaal met die Dagbreek Boereorkes


As gevolg van die aankondiging deur die staatspresident om byeenkomste van meer as 100 persone te beperk, het die hoofbestuur van die TBK die byeenkomste van 28 Maart en 4 April afgestel.

Ten spyte van hierdie ernstige stap om die verspreiding van die Kroontjiekiem te beperk gaan die TBK nie ons mense teleurstel nie.

Die TBK loods vandag 'n YouTube kanaal waardeur ons die vreugde van 'n byeenkoms deur middel van die elektroniese medium op 'n gereelde basis aan ons ondersteuners kan versprei.

Die Dagbreek Boereorkes kom eerste aan die beurt en die orkeslede is vlnr:
Brian Adams - kitaar
Willem Jooste - konsertina
Wilhelm Jooste (Leier) - Banjo
Johan Gründlingh - kitaar

Teken gerus in op die kanaal sodat u nie toekomstige opnames misloop nie.

Have any Question or Comment?

One comment on “TBK loods ‘n YouTube kanaal met die Dagbreek Boereorkes

Hi, this is a comment.
To get started with moderating, editing, and deleting comments, please visit the Comments screen in the dashboard.
Commenter avatars come from Gravatar.

Leave a Reply

Filters