Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Jan Mans

(Jan Mans)
1935-07-25 –

Jan Mans is op 25 Julie 1935 gebore op die plaas Rietvlei-Meyers in die Groot Marico-distrik tussen Marico en Zeerust. Daar het hy grootgeword met boeremusiek en van sy kindsdae af ‘n intense liefde ontwikkel vir die geliefde musieksoort, en onder die wak

Instrumente

No instruments found for this musikante.

Albums

No albums found for this musikante.