Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Sias Erasmus

( Josias Johannes Erasmus)
1958-10-05 –

Josias Johannes Erasmus is gebore op 5 Oktober 1958 te Pretoria.  Sy pa was in die destydse Spoorwegpolisie.  Hulle bly ‘n kort tydperk in Salvokop en hy gaan skool by Laerskool Jopie Fourie.  Hulle verhuis later na Daspoort.  Sias was ‘n leerling aan Lan

Instrumente

No instruments found for this musikante.

Albums

No albums found for this musikante.