Piet Bester
( Pieter Johannes Bester)
1926-02-27 –
Pieter Johannes Bester is op 27 Februarie 1926 op Schweizer-Reneke gebore, en hy het hier met sy laerskoolopleiding begin. Hy is die derde seun van ses kinders, almal seuns, van Piet en Mart Bester. Sy ouers was baie musikaal en het pragtig saam gesing.
Instrumente
No instruments found for this musikante.
Albums
No albums found for this musikante.