Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Hendrik Susan

(Cornelis Henricus Susan)
1903-05-04 –

Hendrik, soos die hele Suid-Afrika hom geken het, is op 4 Mei 1903, in Pretoria gebore. Sy eerste skool was die Eendract Laerskool en daarna het hy na die Jonge Seuns Hoër gegaan. Hy was ‘n uitstaande atleet en sy verspringrekord by hierdie skool was vir

Instrumente

No instruments found for this musikante.

Albums

No albums found for this musikante.