Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Joe Snyman

(Joseph Petrus Snyman)
1986-03-06 –

Ons was in ons noppies toe ons in verbinding kon tree met Joe Snyman se enigste kind, mejuffrou Ada Snyman, van Kimberley. Sy het ons meer inligting in verband met haar vader gegee.Joseph Petrus Snyman is op 6 Maart 1896, op Klipdam in die distrik van Ba

Instrumente

No instruments found for this musikante.

Albums

No albums found for this musikante.