Ernest Geel
(Ernest Maxwell Geel)
1961-05-10 –
My volle name soos wat ek dit gekry het by geboorte is, Ernest Maxwell Geel, gebore 10 Mei 1961. (Ek kan nie onthou watter dag nie, want ek was nog te klein) ‘n Kapenaar van geboorte, maar van 10jarige ouderdom af groot geword in die Karoo. Van Hutchins
Instrumente
No instruments found for this musikante.
Albums
No albums found for this musikante.