Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Willie Baucher

( Willem Hendrik Frederik Baucher)
1918-07-10 –

Willie is op 10 Julie 1918, in die distrik Swartruggens gebore. Op 20-jarige ouderdom het hy met die konsertina begin en sê dat Attie Dercksen hom so ‘n bietjie touwys gemaak het. Later het hy ook die kitaar, orrel en klavier bemeeste

Instrumente


Albums