Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika

DIE TRADISIONELE BOEREMUSIEKKLUB VAN SUID-AFRIKA

Musikante

wdt_ID wdt_created_by wdt_created_at wdt_last_edited_by wdt_last_edited_at ArtistID LastName FullNames FamiliarName BirthDate DeceaseDate Biography ArtistPicture Website
1 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 2 Abrahams George George Abrahams 04/02/1913 02/03/1967 Gamza Karriem (George Abrahams) https://www.youtube.com/watch?v=F9Ffg1eUKYA {"label":"","url":"","target":""}
2 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 3 Bartz Herman Carl Harry Bartz 19/06/1916 Herman Carl (Harry) Bartz is op 19 Junie 1916, in Woodstock, Kaapstad, gebore en was vir baie jare in diens van die poswese. Sy vader was 'n polisiebeampte te Woodstock en sy moeder 'n matrone by dieselfde polisiestasie. Hy speel konsertina en sy leermees {"label":"","url":"","target":""}
3 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 4 Baucher Willem Hendrik Frederik Willie Baucher 10/07/1918 20/09/1994       Willie is op 10 Julie 1918, in die distrik Swartruggens gebore. Op 20-jarige ouderdom het hy met die konsertina begin en sê dat Attie Dercksen hom so 'n bietjie touwys gemaak het. Later het hy ook die kitaar, orrel en klavier bemeeste {"label":"","url":"","target":""}
4 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 5 Bester Pieter Johannes Piet Bester 27/02/1926 05/09/2006 Pieter Johannes Bester is op 27 Februarie 1926 op Schweizer-Reneke gebore, en hy het hier met sy laerskoolopleiding begin. Hy is die derde seun van ses kinders, almal seuns, van Piet en Mart Bester.   Sy ouers was baie musikaal en het pragtig saam gesing. {"label":"","url":"","target":""}
5 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 6 Blignaut Christian August Chris Blignaut 27/04/1897 21/07/1974 Chris is op 27 April 1897, in Johannesburg gebore. Hy het daar gewoon en gewerk totdat hy op Sondag 21 Julie 1974, op 77-jarige ouderdom oorlede is. Alhoewel hy nie 'n beroepskunstenaar was nie het hy tog vir sy musiek gelewe. Hy kan tereg vandag nog as ' {"label":"","url":"","target":""}
6 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 7 Bodenstein Johannes Pieter Hans Bodenstein Johannes Pieter (Hans) Bodenstein was die leier van die Vyf Vastrappers en het die konsertina gespeel {"label":"","url":"","target":""}
7 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 8 Bodenstein (Manie) Manie Bodenstein 13/10/2013 https://www.facebook.com/In-Memory-Manie-Bodenstein-1217327745000391/ {"label":"","url":"","target":""}
8 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 9 Bornman Regardo Oom Kerrie Bornman 11/03/1891 Hierdie uitmuntende musikant het sy eerste lesse in verband met die speel van 'n boerekonsertina by sy oudste broer gekry. Nadat hy dit behoorlik bemeester het, kon hy dit letterllk laat lag en gesels. Oom Kerrie is op 11 Maart 1891, op De Deur naby Veree {"label":"","url":"","target":""}
9 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 10 Bornman Ricardo Ricardo Bornman 02/04/2000 Ricardo Bornman is die seun van die bekende oom Kerrie Bornman en sy vrou Johanna. Ricardo was 'n uitmuntende kitaarspeler en het ook saam met sy pa in plaatopnames opgetree. {"label":"","url":"","target":""}
10 Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM Nico_Activ8 02/11/2024 10:35 PM 11 Bosch Stephanus Fanie Bosch 06/12/1925 28/11/1980 Hy is op 6 Desember 1925, gebore en sê dat hy van kleins af lief was vir duiwe en musiek. Toe hy net ses jaar oud was, het hy 'n paar van sy spogduiwe aan Piet Rademeyer verruil vir 'n ukulele. Hy het dit gou bemeester en daarna die traporrel, kitaar en {"label":"","url":"","target":""}
ArtistID LastName FullNames FamiliarName BirthDate DeceaseDate Biography ArtistPicture Website