|
Hartlik welkom by die webtuiste van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika [TBK]. Ons nooi almal uit om meer oor die TBK en ons tradisionele boeremusiek, ons skat en kleinnood, op die webblad te wete te kom en dan hopelik ook saam op te pas en uit te bou.
Die jongste weergawe van die nuusbrief is onder die Nuusskakel
op die webblad beskikbaar.
Byeenkomste vir 2012
|