- 1. Wat is Boeremusiek?
- (Boeremusiek)
- ... lik bedoel as begeleiding vir sosiale danse. Hulle musiek is van die middel van die twintigste eeu af ook boeremusiek genoem. Die term het in omloop gekom sonder dat genoegsaam in ag geneem is dat die mu ...
- 2. Geleenthede
- (Nuus)
- ... af Benoni en die Oos-Rand! Toekennings en aandenkings is aan hierdie mense gegee deur generaal Reynecke en die burgemeerster waarop hulle nommers deur luitenant Hansie Roodt en orkes gespeel is. Somm ...
- 3. Johannes Petrus (Hannes) van Eck
- (Biografie)
- Hannes is op 7 Januarie 1911, op Jongenslaagte in Aberdeen se wêreld gebore. In 1913 het sy ouers na die distrik Jansenville verhuis waar hulle op die plase Klein Wolwefontein, Tygerlaagte en Klein Brakrivier ...
- 4. Diederick Johannes Gerhardus (Jimmy) Henning
- (Biografie)
- ... ge Gerrie Bezuidenhout Sy boesemvriend vir baie jare was Hannes Viljoen. Hulle was waarlik baie geheg aan mekaar en by Jimmy se begrafnis kon Hannes (hy sal my verskoon) nie sy trane bedwing nie. Ji ...
- 5. Cissie en Willie Cooper
- (Biografie)
- ... . Langer as drie dekades het hulle liedjies en komposisies die Afrikaanse musiekwêreld totaal oorheers. Hulle het self ook plate gemaak onder die naam van die Soetspelers. Baie van hulle komposisi ...
- 6. Willem Hendrik Frederik (Willie) Baucher
- (Biografie)
- ... : Kitaar Jack Dowle : Orrel Willie vertel dat hulle ongeveer 1944 of '45 in Primrose op 'n bruilof gespeel het. Dit was 'n Saterdag en hulle moes dieselfde aand 'n lewendige uitsending doen by die SA ...
- 7. Projekte
- (Klub)
- ... e kenner van die musiek is. Danie Labuschagne is bygestaan deur Stephaan van Zyl en tesame met Mnr. Plato Michael, van Michael se plaat-opname diens, het hulle eerste projek afgeskop. In daardie dae, s ...
- 8. Grondwet
- (Klub)
- ... ê word om die verskanste artikels 1,2,4,10.4 en 11 van hierdie grondwet te wysig. 10.4.2 Een-en-twitig (21) dae kennis van die vergadering sal aan alle lede gegee word en hulle sal volledige uiteensett ...
- 9. Orkeste en musikante
- (Biografie)
- Hoe meer ‘n mens in die verlede krap, hoe meer doem daar interessante mense op wat ‘n besondere rol in hulle omgewing gespeel het met hulle musiekmakery. Dit was danse, feestelikhede, ou- en nuwejaarsjolyte ...
- 10. Geskiedenis
- (Klub)
- ... te help. Navrae rondom die die taak het Piet Bester by Callie de Jager uitgebring, en hulle het die saak ook met Manie Bodenstein, Jimmy Henning en Danie Erasmus bespreek. Hulle het besluit on ni ...
- 11. Hoe kan boeremusiek uitgebou word?
- (Boeremusiek)
- ... dende instrumente moet op 'n tipiese Jazz-styl elkeen hulle eie koers inslaan en sodoende die leidende instrument ondermyn nie. 'n Ou nommer verbeter oon nie wanneer 'n mens dit 'n nuwe naam of komponi ...
- 12. Danse
- (Boeremusiek)
- ... boeremusiekwysies gekoppel word. lnderwaarheid kom al hierdie danse, behalwe die vastrap, vanaf oorsee. Maar al het die danse oorsee ontstaan, het hulle hier ingeburger geraak en 'n besondere karakter aangene ...
- 13. Oorsprong
- (Boeremusiek)
- ... glad nie in die vroeëre geskrifte voor nie. Loop ‘n mens terug op die spoor van die musiek wat as boeremusiek bekend geword het, dan blyk dit gou dat die setlaars hulle volksmusiek en –instrumente uit ...
- 14. Karakter
- (Boeremusiek)
- ... ‘n eie inheemse en plattelandse karakter ontwikkel met dat die bevolking begin uitsprei het en al meer op hulle eie vermoë om musiek te maak aangewese was. Eie belewenisse en omstandighede het al meer ...