Vaaldriehoek Januarie

Calendar
Vaaldriehoek Tak
Date
2019 Jan 26 17:00 - 23:59
Author
sean

Description

Willie Badenhorst

Drag: Semi-formeel

Koste: R 60.00 per persoon, kaart by die deur beskikbaar. Skoolgaande kinders gratis.

Orkeste: Outydse Klanke orkes, Frik Smit, Jan Mans, en Waenhuis orkes.

 

Bring gerus eie verversings en kom geniet goeie tradisionele boeremusiek saam met ons.

Kontak persoon: Willie Badenhorst - 082 409 3019