Oosrand byeenkoms Desember

Calendar
Oosrand Tak
Date
2018 Des 01 17:00 - 23:30
Author
sean

Description

Drag:

Semi-formeel.

Koste:

R 60.00 per persoon, kaartjies by die deur beskikbaar.  Skoolgaande kinders gratis.

Orkeste:

Magalies Boereorkes, Gerhard Meyer, Stephaan van Zyl, en Mario du Plessis.

Bring gerus u eie verversings, en kom geniet goeie tradisionele boeremusiek saam met ons.

Kontak persoon:

Martin Dorfling:  082 542-1908

LokaalEeufees Saal, Boksburg Noord