Welkom

Hartlik welkom by die webtuiste van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika [TBK] wat sedert 1981 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek, ons volkskat en kleinnood.

Ons nooi almal uit om meer oor die TBK en ons tradisionele boeremusiek te wete te kom en dan saam op te pas en uit te bou. Lees meer oor hierdie besonderse styl van konsertina spel asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames en die geskiedenis van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika.

U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis. Stuur gerus u bydrae aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. om te keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.

Soek

Gebruikers

Twitter

boeremusiek Goeie môre. Is daar iemand wat dalk ‘n 3 & ¾ konsertina het wat vir Robert Holm? Groete
Aug 08replyretweet
boeremusiek Ek het ʼn nuwe foto op Facebook geplaas https://t.co/ngYunBG76K
Nov 29replyretweet