Welkom

Hartlik welkom by die webtuiste van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika [TBK] wat sedert 1982 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek, ons volkskat en kleinnood.

Ons nooi almal uit om meer oor die TBK en ons tradisionele boeremusiek te wete te kom en dan saam op te pas en uit te bou. Lees meer oor hierdie besonderse styl van konsertina spel asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames en die geskiedenis van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika.

U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis. U bydrae kan keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.

Soek

Volgende gebeure

No events found

Poslys






Facebook

Twitter

boeremusiek Ek het ʼn nuwe foto op Facebook geplaas https://t.co/ngYunBG76K
Nov 29replyretweet
boeremusiek Ek het ʼn nuwe foto op Facebook geplaas https://t.co/gV9v4Wlx4d
Nov 14replyretweet